Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 6772 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

1996 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 225
per nag (plek vir 2)

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 35 eenhede wat perfek vir sakereisigers, sportmanne- e...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 8 mense

Leeus Villa & Cottage

Selfsorg in Marlothpark, MarlothparkMpumalanga
Vanaf
R 4 050
per nag, vir 8 mense

Leeus Villa & Cottage bied eksklusiewe selfsorgverblyf met 'n omsetter in Marlothpark. Die twee eenhede, Leeus-koth...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

FamilyQuest Accommodation is in die veilige Greenway Woods Landgoed in Witrivier geleë. Gaste het toegang tot al di...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Kierieklapper River House is 'n luukse selfsorghuis vir gesinne aan die oewer van die Krokodilrivier met 'n uitsig ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag, vir 2 mense

El Roi Guest Lodge

Lodge in Witrivier, WitrivierMpumalanga
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag, vir 2 mense

El Roi Guest Lodge is 'n lodge wat deur 'n familie besit word en is op die Panoramaroete naby Witrivier. Die lodge ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 699
per nag, vir 2 mense

Ingwe Gastehuis is langs parkgronde in Mbombela (Nelspruit) geleë met 'n pragtige uitsig oor die omliggende bosveld...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense

Komati River Chalets is by die samevloeiing van die Komati- en Krokodilriviere in die suidelike area van die Kruger...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek van die Krugerwildtuin. Di...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense

Aviemore Lodge bied selfsorfverblyf en is op die Oaklane-landgoed in Dullstroom geleë. Dié vakansiehuis het slaapp...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Rusty Estate Unit 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Witbank, Mpumalanga, en is ideaal vir 'n...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang