Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Enige plek in die wildtuin is altyd 'n plus."
"Graskop is by far the best travelling destination I have been to, the drive through the Panorama Route is exceptionally beautiful. "
"Baie mooi omgewing, maar veiligheid bly 'n bekommernis omdat soveel toeriste al aangeval is in Hazyview omgewing."
"Marlothpark is 'n fantastiese plek. Ek sal besoekers net aanraai om kruideniersware saam te vat, want die winkels daar is belaglik duur en die slaghuis se kwaliteit swak."
"Pragtig wonderlik en sal weer besoek, maar ongelukkig nie weer dieselfde bestemming nie."
"Ons gaan def weer Hazyview besoek. Alhoewel die dorp baie besig is vir ons vanaf die platteland, is daar so baie om te doen en baie mooi. "
"Kruger Nasionale Park op jou voorstoep. Spandeer tyd in een van die skuilings en sien 'n verskeidenheid diere deur die grensdraad op die rivierbank, ongelooflike ervaring."
"It’s changed a lot since my last visit in 1986 as a National Serviceman, not for the better."
"Meeste van die grondpaaie is nie geskik vir kleiner motors nie. Die pad teen die rivier, langs Seekoei straat is baie sleg en slegs geskik vir 4x4's. Daar is egter geen waarskuwing of kennisgewingborde by die ingang van die pad nie."
"We spent our time in Middelburg at the Middelburg Dam. The dam was very nice and a good destination for Bass fishing. The launch area at the public campsite near the dam wall was neat, tidy, and safe."
"Relaxing atmosphere with animals so choose to right place to stay and you won't regret it."