Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Hou net die kaart ten alle tye by jou, 'n mens kan lekker verdwaal in die aand a.g.v gebrek aan straatligte en grondpaadjies wat dieselfde lyk."
"Pragtige omgewing en baie om te doen in die klein dorpie. Rustige atmosfeer en voel baie veilig."
"Mis al die ou winkels. Te veel beeldjies, ens. Restaurante en pubs was lekker. Sekere plekke baie duur."
"The town was not as I remembered it from 15 years ago. The roads is falling apart, and half of the traffic consists of heavy transport vehicles and trucks. Still the staff in the shops was very friendly and helpful. The citizen of the town made us feel welcome everyday. "
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Al rede hoekom ek nie 'n 5 ster gee nie is dat dit baie besig is in die suide. Veral van Skukuza tot Onder Sabie waar ongelooflik baie diere voorkom. Alhoewel die wildbesigtigings voertuie die aantal voertuie in die Kruger verminder, is hulle gewoonlik eerste op die toneel omdat hulle in radio verbinding is. Hierdie voertuie is baie hoog en die gewone voertuie kan dan nie so goed sien nie. Met die laaste besoek het ek darem gesien dat hulle ander mense in gedagte hou as hulle stop. In die verlede het hulle net ingedruk en voor almal gestaan vir lang tye."
"Uniek! Een van sy soort, daar daal 'n rustigheid in jou siel as jy daar is."
"The proximity to the park makes it ideal and due to the crazy prices that Kruger expects for their accommodation it makes it very good value for money."
"Bird of Prey rehabilitasie sentrum is 'n moet om te besoek. Die dorpie is baie stil tydens die week en na 5 kry mens skaars 'n restaurant oop."
"There is a lot to do in Mpumalanga, I will go back for a non-business visit."