Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Ons is baie lief vir Marloth Park en beplan ons aftrede daar. Rus en vrede in die natuur met wild wat vrylik rondloop, wat meer kan mens vra."
"Graskop, you are totally amazing. We are coming back with the whole family in October. We can't help but want to share this beautiful town."
"Ken die dorp al lank. Het altyd by familie gebly. Eerste besoek aan gastehuis in die dorp en was baie beïndruk."
"Pragtige plek en omgewing. Sal julle beslis weer wil besoek en, wie weet, dalk 'n aftreeplekkie koop."
"Lekker rustige plekkie wat redelik na aan alles (Wildtuin & Panorama Route) geleë is."
"Everyone needs to visit this beautiful town at least thrice in their lives."
"Paradys. Mense wie nie opregte liefde en respek vir diere, wild of mak, het nie, moet assseblief nie hierheen kom nie!"
"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing, jy moet net bietjie huiswerk doen en jou oë oophou."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Almar View Guest House"Nelspruit is die perfekte toeristebestemming. "
"Die paaie in Mpumalanga in die algemeen is in 'n baie swak toestand. Dit is basies die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan lewer."
"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."
"Eerste indrukke van die dorp baie goed. Lyk netjies en versorg. Jammer die straatverkopers bemors die midde-dorp. Pragtige museum en geo-trail. Die stadsvaders moet aangemoedig word om die Heritage Walk se huise te restoureer en in stand te hou. Die dorp is skatryk aan geskiedenis en behoort bemark te word wat 'n beduidende finansiele inspuiting sal voortbring. Hierdie dorp is letterlik in die hande van die stadsraad."
"We thoroughly enjoyed our visit to Graskop. Food was very good. Many beautiful drives within short distances. A really lovely part of South Africa. The only criticism we have is that some roads are in a very poor condition."