Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Paaie kort beslis aandag."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is beautiful and great when the weather is good."

Sabie, Mpumalanga

Jock Sabie Lodge

"Sabie is a great place to travel to. Love the waterfalls and all the adventure from Sabie to Graskop. Great place."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Panorama Guest Farm

"Had an absolutely wonderful time. Nelspruit is quite scenic, great for nature lovers. "

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Pragtige dorpie met uitstekende en interessante restaurantjies. Daar is 'n Spar en Tops vir al jou basiese benodigdhede. Vriendelike personeel by die Engen/Wimpy. Sabie is naby aan besienswaardighede. Sal beslis weer dié dorpie besoek."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Semi Soet

"Definitely a birders paradise. If you need peace and quite, then Wakkerstroom is the place to be. All the people are very friendly. I hold thumps that you win the Kwela "Dorp van die jaar" competition."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

eBundu Lodge

"Nelspruit is 'n pragtige area en so ook Witrivier. Die natuurskoon is iets om te bewonder."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Te oordeel aan die baie sekuriteitsmaatskappye en -motors vermoed ek dat sekuriteit 'n probleem mag wees. Ek het egter baie veilig gevoel by Doringpoort."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"it a beautiful relaxing area, I enjoyed keep up this standard my partner is also extremely happy."

Marlothpark, Mpumalanga

Legacy (Seekoei 3295)

"Marloth Park is not for everyone, but I suggest at least one visit to assess for yourself."

Marlothpark, Mpumalanga

Sonskyn Vacation House

"Marloth is beslis een van ons beste plekke vir vakansie."

Dullstroom, Mpumalanga

The Browns' - Luxury Suites

"Baie lekker dorpie, verseker die moeite werd."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Grasslands Cottage

"Pragtige dorpie wat deur sy inwoners bemark en mooi in stand gehou word."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Op Die Berg

"Ons geniet dit altyd om weg te breek na Kaapsehoop toe. Die stilte is vir ons hemels. Net jammer dat van die plekkies toe was na die langnaweek en dat hulle eers die Vrydag daarna oopgemaak het. Ons hou baie van Bohemian en ook kunstenaar Amanda se plekkie sowel as Koek en Pan."

Marlothpark, Mpumalanga

Lalapanzi

"Dis die ideale plek vir die reisiger wat die wildtuin wil besoek en nie in die parke self wil bly nie. Uitkykpunte teen die rivier is asemrowend en die meeste diere kan daarvandaan gesien word reg op jou voorstoep."

Wakkerstroom, Mpumalanga

DeKotzenhof

"'n Dorpie wat besoek moet word."

Sonheuwel, Mpumalanga

Harmony Guesthouse

"Maklik om te kry - lekker om te bly. Rustige omgewing. "

Dullstroom, Mpumalanga

Hornestone Inn

"Uitstekende naweekbestemming vir 'n lekker wegbreek!"

Marlothpark, Mpumalanga

Shangri-la @ Kruger

"Marloth is perfek net soos hy is. Die grondpaadjies en digte plantegroei dra alles by tot die rustige atmosfeer. Winkels dra genoeg voorraad en dis heerlik om by die restaurante te kuier. "

Machadodorp, Mpumalanga

Absolute Leisure Cottages

"Ek sou dit graag as 'n museum dorp wil sien."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Elke Suid-Afrikaner behoort die dorpie met al die besienswaadighede te gaan sien. Dis absoluut asemrowend! Aan ons God al die eer! Hy het dit immers gemaak!"

Malelane, Mpumalanga

Cycas Guest House

"With around the corner, it's the place to be."

Marlothpark, Mpumalanga

Casa Ava

"Al die mense was uiters vriendelik en behulpsaam en sal die hele park self weer wil kom besigtig. Definitief 'n paradys vir diereliefhebbers."

Graskop, Mpumalanga

A Pilgrims Rest

"Oulike dorpie met lekker eetplekkie en winkeltjies, maar verder nie veel te doen in die dorp nie. Omliggend is wel Pelgrimsrus, watervalle ens. Alles maklik bereikbaar."

Blad
Blad 247 - Wys 7381 tot 7410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang