Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Paaie is plek-plek baie sleg en sal met 'n lae kar moeilik gery kan word. Kragonderbrekings was baie."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Het heerlik vakansie gehou. Besienswaardighede is besonders en duidelik aangedui. Na ons sewende besoek is dit steeds besonders."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Graskop is 'n oulike plekkie. Het die aktiwiteite in die omgewing geniet."

Hectorspruit, Mpumalanga

Buffalo Hotel

"Veilige stop om oor te slaap op jou lang pad wildtuin toe."

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Interessante, veelsydige bestemming."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Simplicity Apartments

"Marlothpark 'n wildtuin op sy eie."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Die ideale wegbreek-dorp."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Sal definitief weer na die park gaan."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is deesdae 'n nes. Harrie's Pancakes is baie oulik maar omtrent die enigste plek wat mens nog kan besoek daar. By al die toeriste-attraksies soos bv God's Window en Mac Mac poele ens moet mens betaal maar die plekke word glad nie onderhou meer nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Duckling Cottage

"Loved dinner at Mrs. Simpsons, the best service, food and owners."

Dullstroom, Mpumalanga

What a Hoot

"My kids and I travel between Clarens and Dullstroom often. Two of the most beautiful places we have ever been."

Mkhondo, Mpumalanga

Palm Inn Guest House

"Only as stopover not destination of choice."

Marlothpark, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Marloth Park is really close to the Kruger National Park which was ideal for us to undertake a day trip into the park. Just remember during long weekends and school holidays to pre-book your KNP visit on their website. Marloth Park has a lovely small, but adequate shopping centre that catered for all our needs. The animals in Marloth Park are really in abundace and something we really enjoyed. Closer to nature you surely will not get."

Sabie, Mpumalanga

Waterval Self-catering Holiday Home

"Elke plekkie wat ons besoek het was 'n belewenis, net jammer dat 'n mens deesdae moet betaal om al die watervalle en die wonder van God se skepping in die natuur, te kan sien."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Mal oor Marlothpark. Kan nie wag om weer te gaan nie!"

Marlothpark, Mpumalanga

Bird Paradise

"Dis 'n moet vir elke familie, maak 'n plan en bederf jou familie!"

Marlothpark, Mpumalanga

Boutique lodge Cozy Lion

"Die park sal moet kyk na die water tekort, veral as die park volbespreek is tydens die besige seisoene."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino Cottage

"Always love Dullstroom - lots of character, natural beauty, quaint shops, etc."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"Moeilik om te beskryf, maar het al die nodige geriewe."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Hulle is besig om die paaie te teer sodat jy slaggatloos na die mooie natuurskoon kan gaan kyk."

Panoramaroete, Mpumalanga

The Crooked Nest

"Easy to find with directions given. Close to Nelspruit. Very nice stay. So relaxing."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek! Soveel om te sien en te doen!"

Marlothpark, Mpumalanga

Ndabushe Kruger Lodge

"Ongelooflike plek, ons het baie besigtigings gehad van al die Groot 5."

Marlothpark, Mpumalanga

3714 @ Ribbok

"Veilige omgewing met baie wildlewe. Krokodilrivierhek na Krugerwildtuin is 15 min weg."

Sabie, Mpumalanga

Bergsig Sabie Self-Catering

"Baie lekker sentraal vir baie aktiwiteite."

Marlothpark, Mpumalanga

Aloe's Rest Camp

"Mal oor Marloth! Ons vierde keer daar in verskillende blyplekke. Sal weer! "

Marlothpark, Mpumalanga

Royale Marlothi Safari Lodge

"The place itself is beautiful and clean."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108

"'n Tipiese plattelandse dorpie - mens kry als wat jy nodig het."

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Kan gerus bietjie meer doen aan die paaie. Selfs in 'n 4x4 skud jy jou babbelas los. Maar op die ou einde is dit tog 'n bosveldtrippie."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang