Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Belewenis om Marlothpark te besoek vir 'n wegbreek, presies wat mens nodig het om bietjie weg te kom, die vullis by Marloth se ingang is net baie sleg op die oog, en ook met al die werkers is dit nogals "choas" by die 1ste kafee "tjila tyd", andersom is dit beslis 'n "moet-besoek-area"."
"Dit is 'n baie lekker plek met winkels waar jy alles kan kry wat jy nodig het. Ons het die diere vreeslik baie geniet."
"Dis jammer dat Marlothpark so baie besoekers het wat nie daar bly nie. Maak dit baie ongerieflik."
"The road to Marloth was extremely busy with many transport trucks."
"Die dorp se strate is vol gate, en moet versigtig gery word. Mense is altyd vriendelik en behulpsaam. Omgewing is besonders mooi."
"Dit is 'n wonderlike plek, wat 'n lafenis is vir die siel. Die omgewing en diere is 'n wonderlike gesig. Die paaie is bietjie sleg en dit is beter as mens 'n 4x4 het alhoewel ons versigtig met ons gewone motor reggekom het. Die stap langs die rivier is wonderlik sowel as die uitsig oor die rivier."
"The town itself is a little run down and not much to offer in terms of grocery shopping. But easy access to travel to various waterfalls and caves."
"The roads are very confusing, and some in a bad state. The town should give that much more attention."
"There wasn't really much to do after seeing the destinations, we were indoors most times, the weekend place was full of restaurants, more than places of activities."
"Vir die adventurous soos ons geniet ons dit om met ons quad bikes/off-roads in die pragtige berge te gaan speel van Wakkerstroom, vir so 'n lekker, tegniese of pretvolle rit kan jul gerus DirtManiacs kontak en reël. Hul vat groepe uit en jy is welkom om jou eie quads, bikes en SxS te vat!"
"Bietjie vreemde woongebied / vakansiegebied met 'n verskeidenheid van wooneenhede, sommige oud en verwaarloos. Die ligging naby die wildtuin maak dit 'n goeie vakansiebestemming."
"Die paaie is amper onrybaar al gebruik jy 'n 4x4. Geen opknapwerk is gedoen vir die laaste 10 jaar toe ons daar was nie. Die ingang na die park stel teleur. Groot groep mense wat doelloos rondsit. Is dit die enigste area waar herwinning gedoen kan word (by die hek)."
"Dis 'n wildsreservaat, maar die mense wat daar bly hanteer dit soos 'n disco-klub. Marloth kort meer reëls en mense wat dit af dwing."