Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Te veel bouwerk aan die gang, dit gaan eendag nie meer 'n park wees nie, maar 'n dorp met te min diere en te min water."
"Dis naby genoeg aan die wildtuin, hoef ook nie wildtuin toe te gaan nie. Daar is genoeg diere in Marloth."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Sunset View"So much to see from God's Window, Potholes and Lisbon Falls and don't forget Mac-Mac falls. Nature is green and it is clean. Just loved it."
"Enige gesinswegbreek se droom. Ons het lekker gerus en elke dag 'n nuwe avontuur aangepak met al die beskikbare winkels en eetplekke."
"Dullstroom is die droom van enige kunstenaar of vir enigiemand wat van kuns en kultuur hou. Baie mooi plek met mooiste natuur omgewing."
"Interesting little town with lots of records. 7500 clocks, 2000 types of whisky, fireplaces burning for 42 years, a man staying in a barrel on a pole for 67 days to get into the Guiness Book of Records (1997), 50 flavours of milkshakes and winter weather in summer. We also enjoyed the gin tasting as well as the Mad Hatter Restaurant, Mrs Simpsons and needed to stay a bit longer to try the cheese and wine pairing."
"Baie lekker, maar buitensporig baie voetgangers op hoofpad en tussen huise vanaf Vrydag tot selfs Sondag."
"Daar kan bietjie meer goed in die winkel wees ─ daar is nie altyd wat jy wil hê nie, byvoorbeeld daar was nie witbrood nie. Maar dit is 'n pragtige plek!"
"Sabie is 'n baie neutrale plek om te bly, kan oral heengaan en die watervalle gaan kyk wat hierdie keer baie mooi was. "
"Heel anders as wat ons, ons voorgestel het. Ek sou graag in die resensies wou sien dat die dorpie eintlik 'n spookdorp in die week is. Gebrek aan oop restaurante en winkels tydens die week kan 'n probleem wees."
"Marloth is 'n aangename bestemming, ons het tyddeel daar en geniet Marloth altyd baie. Rustige atmosfeer en veilig en die diere maak dit beslis die moeite werd."