Die Pophuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laagstraat 224, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Pophuis is 'n gerieflike, plattelandse selfsorgkothuis in die stil dorpie van Wakkerstroom. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin en is tussen groot bome geleë.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoofplaat en 'n yskas. Daar is ’n draagbare braai beskikbaar vir gaste wat vir 2 nagte of langer bespreek.
Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei, 27 km van die dorp Volksrust af geleë. Hierdie geskiedkundige dorp het verskeie geskiedkundige geboue en is doodrustig. Dié dorp is meestal bekend vir sy vleilande en is geleë in 'n vallei van golwende heuwels en damme.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Laagstraat 224, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Die Pophuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laagstraat 224, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga