Geverifieerde Resensie
Nahoon Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nahoon Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
"Dit mag intimiderend lyk, maar besoekers moet tog die duine klim. As jy eers bo is, is dit die moeite werd."
"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."