Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namakwaland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Namakwaland akkommodasie
141 lekke plekke om te bly
Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens. Verbl...
SeaSide Self-Catering bied verblyf in verskeie eenhede in McDougallsbaai aan. Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vi...
Huis Kallie Fischer is in die geskiedkundige middedorp van Springbok geleë. Hierdie verblyf beskik oor 4 lugversor...
Namaqua Flower Beach Camp
Die Namaqua Flower Beach Camp is 'n bekoorlike en elegante tent-toevlugsoord langs die skilderagtige Namakwa-kuslyn...
Kallabaskop Eco Lodge
Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek...
Verbe Farm - Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die No Heep-plaas in die Kamieskroon-distrik. Hiér kan ga...
Pierrewiet is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Hondek...
Leopard Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Springbok en bied maklike toegang tot die N7 en R355. Hierdie ...
Kamas Plaas is tussen Bitterfontein en Garies, in die hartjie van die Namakwaland geleë. Die huis is ideaal vir 'n ...
Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal. Lees meer