Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pride Rock"Rustig in die natuur met voldoende plaaslike verskaffers vir basiese dag tot dag aankope."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis Maroela"As jy wil wegkom van die stad met sy uitdagings, ry Marloth Park toe. Ongekende vrede en bosveldskoonheid omring jou. Diere wat vrylik rondloop, ons gaan beslis weer terug."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Just a lovely bush experience. Hope it does not get too built up."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Ons is mal oor Marlothpark en gaan 3 tot 4 keer per jaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Loerie Escape"It's a special place with loads of good memories."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Ek geniet my tyd in Marloth, maar die hoeveelheid ontwikkeling wat huidiglik aan die gang is laat die dorpie soos 'n "construction site" lyk en voel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zebra Haven"By die ingangshek is geen kontrole nie, almal ry / loop net in sonder om besoekersregister te teken of geen voertuie wat "gescan" word nie. Wild is baie mooi wat ons gesien het, asook die roete langs die rivier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Ons gaan nie weer Marloth besoek nie. Dis ver om te ry en die ervaring is baie reel georiënteerd. Daar is baie ontwikkelinge met geraas en kontrakwerkers. Verseker nie meer 'n stil wegbreek bestemming nie. Die restaurant, drankwinkel en winkel was 'n ligpunt."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Lekker wild. Kameelperd het voor my kar verbygeloop toe ek kruideniers gaan koop het. Na aan die natuur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Die grondpaaie is baie verweer en is nie aanbeveel vir standard hoogte motors nie, net bakkies of SUV's. Die Curio winkels is belaglik duur en het nie 'n groot verskeidenheid nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Behalwe dat die reën seisoen nog moet begin kan duidelik opgemerk word dat die reserwe totaal oorbewei is, daar is net teveel diere, daar is absoluut geen gras nie. Ek merk dat talle inwoners die diere voer en nie net water gee nie. Die grondpaaie word duidelik nie geskraap nie, duidelik omdat ons reën seisoen nog glad nie begin het nie. So ek weet nie of ek regtig weer daar sal akkommodasie soek nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Too many contractor-and domestic workers walking around at night."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Self-Catering Cottage"Dit was ons eerste keer daar, maar beslis nie die laaste keer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Thutlwa"Die bos is beste, Marloth is rustig en altyd lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Habibi"Lovely pool at the restaurant, we sat in the garden and watched the wildlife and the pool fountain was lovely."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn"Marloth Park always delivers."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Majuli River House"For a break from the city with a quiet and secluded setting."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wees Rustig Rustig"Definitief van my gunsteling vakansieplekke."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Marlothpark self voel nie vir my so veilig nie. Daar is baie mense wat net daar ronddwaal, maar ons verblyf was wel veilig omdat dit chalets was, mense het rondom ons gebly. Daar is ook heelwat bourommel wat op baie erwe rondle, maar weereens was ons verblyfplek skoon en netjies."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Marloth is lekker plek. Is jammer die water kwaliteit is sleg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Alternatiewe verblyf vir oornag indien Krugerpark besoek."