+28

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Pride Rock is 'n eksklusiewe selfsorg-vakansiehuis in die Marlothpark-bewarea. Die dorpie is op die suidelike grens van die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin en dis die tuiste van wild wat vrylik rondloop en 4 van die Groot 5.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is en suite tot die hoofslaapkamer en het 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n skuifdeur wat op die stoep met 'n uitsig oor die bos oopmaak. Elke slaapkamer het lugversorging wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met DStv en gratis, onbeperkte WiFi. Die leefarea lei na 'n onderdakkuierarea met ingeboude braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n boma.

Die huis het bos aan 2 kante van die eiendom. Gaste sal gereeld wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouapies, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise tussen die huise sien rondloop.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Pride Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2364 Swartwitpens, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b4759e8230ecb507dd9e4bd45e0916104d29f695ae6292efb0401b6f5de09b83d44811fe132f836095eae5801733caad66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2364 Swartwitpens Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.34148 31.78108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang