Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Gerieflik geleë naby Komatipoort en die Krugerwildtuinn. Verskeie diere loop vry rond tussen die eenhede. Alles wat mens benodig is beskikbaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mongoose Bush House"Mense strooi te veel papiere en drankbottels rond. Maar verder is dit ’n pragtige plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Lekker naby Krokodilbrug. Vriendelike gemeenskap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Rivier-uitsig is aan te beveel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Dis n baie lekker vakansiedorp in die bos! Genoeg om oud en jonk tevrede te hou!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zebra Cottage"Loads of game to view, shops stocked with all necessities and the restaurant inside the caravan park is a must visit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The House"Marloth is 'n wonderlike oord en ek sal dit enige tyd aanbeveel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Die lekkerste plek om te rus en ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Boomhuis"Love the experience, thinking of booking again for June."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Khaya Umdani"Marlothpark is baie rustig, die wild is volop, vakansietye is baie besig en sal aanbeveel om buiteseisoen te gaan, soveel rustiger."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marloth Park is definitely a place I love to come too, the wild animals are all around you. It is our heaven on earth, tranquil peaceful and quiet, just what a person needs to recharge the batteries before returning to the concrete jungle."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Burchell Starling Cabin"We will recommend friends to visit Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lemasuta @ Marloth"Entertained by all the animals that came to visit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luislang Leisure"Ons is mal oor Marlothpark, hou van die wild en omgewing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impalas Walk"Fantastiese plek, sal oor en oor soontoe gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebamona"Ongelooflike plek om so naby aan die natuur te leef! Mens ontspan waarlik!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"This is a well maintained secure community with adequate facilities and infrastructure. The spaced and secluded nature of establishments in the park as well as ability to drive around outside of KNP time limits made this an ideal Covid-19 destination."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Altyd lekker in Marloth, maar die algehele toegangs/sekuriteitsbeheer by die hekke benodig opskerping, daar is te veel mense in die strate te sien wat nie inwoners is nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Extremely hot temperatures in summer, uncomfortable heat, would rather go in winter."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rustevre"Mal daaroor, baie wild gesien, weer was lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marloth is my gunsteling. ek gaan altyd terug vir die diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bozrah"As jy hou van wild en bos, is dit 'n goeie bestemming. Diere loop tussen die eiendomme deur. "