Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nature House"Puik restaurante. Winkels is goed. Ons verstaan daar was baie reën maar party van die grondpaaie kan dalk aandag geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serendipity Kruger Lodge"Wees net versigtig vir leeus en luiperds wat so nou en dan 'n verskyning maak."
Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hazyhaven Guest House"Daar is omtrent geen teerpad nie. Gevaarlik om te ry. Inwoners, asook die polisie gaan ander voertuie verby sonder om die aankomende verkeer in ag te neem, ook nie veilig by die winkelsentrum nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Treetops Holiday Home Near Kruger Park"Roads could do with some grading but it is the bush after all. Bearing in mind the massive floods could have done damage to some of the roads a few weeks ago."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Would not change a thing! Fantasic place to rest and get back to nature."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Ons verstaan na vloed het paaie baie seer gekry, sal sekerlik van die beste plekke wees as die grondpaaie herstel kan word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Optibos"Marlothpark is 'n uitstekende vakansie/toeristebestemming. Daar is alles wat mens sou nodig kry, van restaurante tot supermarkte en die wild is volop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sweet Thorn House"Daar kan regtig iets gedoen word om die grondpaaie in 'n beter ry oestand te kry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wees Rustig Rustig"Ek en my man hou baie van Marlothpark. Ons kom gereeld."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sonador Bush House"Rustige atmosfeer. Die diere wat jy deur die park kan sien wandel is 'n definitiewe pluspunt."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rinkhals Athule"Op die oomblik is daar baie konstruksie aan die gang wat die diere afskrik en dit maak dit moeilik as jy 'n bietjie wil inlê. Paaie nader aan die rivier is redelik sleg na die baie reën. Dis 'n wonderlike plek en sal gou weer teruggaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zwana Nathi"Marlothpark is 'n gerieflike en veilige park om in vakansie te hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"The dirt roads need some attention."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ilanga"Sal dit hoogs aanbeveel. Die winkels en curios voldoen aan ons vereistes. Sal beslis weer kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Habibi"Marloth Park is unique. It's wonderful to be surrounded by free-roaming wildlife. We will be back!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Dream Inn"Ons gaan altyd Marloth toe vir my en my man se wegbreek. Dit is een van ons gunstelingplekke. Veilig,in die bos, stil en daar is baie diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Now because of the rain the road to the house was bad, because using a small car like a Corolla. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Everyone was very friendly, restaurants were fine (we had to eat out a lot due to the state of the house), roads would have been a challenge in a low car, but fortunately, we had a 4x4."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"I've been going to Marloth Park for about 30 years."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Skoon en 'n plesier om daar te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Heerlike plek onder normale omstandighede met al die diere wat vrylik rondloop. Voel omtrent of mens in die Wildtuin is. Hierdie keer het die groot reëns en vloede dit moeilik gemaak met die grondpaaie wat redelik sleg verspoel het."