Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"As ek kon, het ek soontoe getrek. Wat 'n heerlike plek om vakansie te hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Amazonke"Baie lekker plek, net té veel onbeheerde beweging van mense, veral in Olifantstraat - oorsaak is dalk die baie bouwerk oral oor Marloth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Slowveld View"Dit bly eenvoudig 'n lieflike plek vir rus en ontspan!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sonador Bush House"Very nice, friendly people! Had lots of fun & enjoyed the animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebeth Self-catering"Sal dit aanbeveel, dit is altyd lekker om te gaan en te ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Getaway"Marloth Park is an incredible travel destination, but although it's a wildlife sanctuary, I would recommend that the roads be better maintained, especially considering those who don't drive 4x4 or SUV vehicles."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"River viewing road currently rough due to weather."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth is altyd lekker om na toe te gaan"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Marloth Park is really looking a bit shabby unfortunately. The dirt roads were in a very poor condition, the town looks tired and untidy. However, its location so close to the Kruger gates makes for a very convenient location for a bush holiday."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"It was awesome. Management was so professional and helpful. Will not forget. Thank you."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Ons is baie lief vir Marloth. Gaan baie soentoe om vir 'n naweek weg te kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Vreeslike lekker plek. Hul kan gerus iets doen aan die paaie wat 'n mens moet ry - dis vol gate en slote."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Was ons eerste keer daar. Sal graag weer wil gaan, maar dié keer om rustig te verkeer in Marloth Park, i.p.v. net oornag."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Thutlwa"Marloth is 'n belewenis. Diere is pragtig. Natuur is asemrowend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Royale Marlothi Safari Lodge"Goeie oornagplek op pad Mozambique toe of op pad terug."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bush and Gables House"Please warn guests on the website about lions and cheetahs on the loose."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shiringa Holiday Home"Wat 'n lekker plek. Sal enige tyd weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hyena Hangout"Great facilities for the kids as well. Daily essentials are always available."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Natuurprag by jou voordeur en die heeltyd om jou. Beslis 'n aanbeveling vir die natuurkind of as jy en jou mense uit die gejaag en geraas van elke dag se werkslewe net wil vrede vind in God se handewerk. Rustigheid vir jou siel."