Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
Nottingham Road, Natalse Middellande
Glen Ormond Guest House"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Little Fields Country House"So mooi en sal vir seker weer besoek!"
"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"
"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Notts Cottage"Sadly, the town is becoming like every other small town, dirty, run-down, full of alcohol-infused locals. Maybe a concerted effort should be made by local tourism bodies to address this issue."
"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."
"Om dit te geniet sal mens vir ten minste 5 of 7 dae moet uitsit as jy vanaf Gauteng reis. Net onder die 5 uur se ry, bly langer om dit die moeite werd te maak. Gee jouself tyd om die omgewing the verken maar jy kan ook net afskakel. Seine is goed genoeg maar los die werk eerder. Dis redelik toeganklik en daar is oral moderne geriewe."
Midlands Meander, Natalse Middellande
St Ives Lodge"Daar is baie om te doen en sien, maar selfs as jy net 'n rustige plek soek om net af te pak werk dit."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Very clean, pristine and well kept. Friendly."
"Ons was daar vir die SA Atletiek gewees, maar ek dink daar is paar oulike plekkies om te besoek vir toeriste en ook baie lekker koffiewinkels en restaurante."
"Hilton is 'n pragtge klein dorpie en die omgewing is baie mooi. Die woonbuurt waar die verblyf geleë is, is baie stil en veilig."
Mooi River, Natalse Middellande
Midlands Saddle and Trout Resort"Ons het op 2 verskillende bane gaan golf speel en dit baie geniet. Die omgewing is ongelooflik mooi."
"Unfortunately, I do not know the area too well, so cannot really elaborate too much, but our stay was incredible, the shops we did go to were great and the people we dealt with were super friendly."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Lions River Country Cottages"Die meeste plekke se personeel was vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n groot verskydenheid van interessante besoekpunte. Die omgewing is pragtig. Sommige paaie kort aandag."
"I personally love the Drakensburg/Midlands area. Lots to do and see and awesome views of the mountains and the wildlife. Magical!"
"Ek het my eie WiFi-versender saamgehad, en het dus nie van hul s'n gebruik nie. Maar WiFi was te alle tye beskikbaar."
"Hulle kan ook maar soos die res van Suid-Afrika aan hul paaie werk wat so vol slaggate is."