Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
Midlands Meander, Natalse Middellande
Camdeboo Lodge"Het nie veel tyd daar spandeer nie, slegs oornag op 'n sakebesoek. Beslis die moeite werd om later meer tyd daar deur te bring. Jammer van die N3 wat so besig is en net trokke waar jy kyk."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Beverley Country Cottages"Lots of great places to visit, and great people inhabit the region."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Riverside Manor"Mooi plekkie tussen die berge, sal weer daar stop. "
Nottingham Road, Natalse Middellande
Glen Ormond Guest House"Die dorp Nottingham Road self bied nie baie nie - dalk 'n halwe dag se uitstappie. Maar daar is baie om in die omgewing te sien. Piggly Wiggly naby Lion's River was die besoek werd."
"Amazing place. Really recommend it to anyone who wants peace and quiet."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Een van die mooiste areas in ons land om te besoek."
"Pragtige deel van ons land met mooi watervalle, natuur, Midmar-dam en nog meer."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Glen Ormond Guest House"Puik plekke om te verken, met goeie eetplekke."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"Dis altyd lekker om in die Midlands rond te ry, jy ontdek altyd 'n nuwe plekkie."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Dam View Villa @ Belvidere Country Estate"Pragtige omgewing."
"Our stay was too short (me running Comrades, I had to rest up as much as possible) but driving through definitely looks like a stunning place."