Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Raphael Villas"Raphael Villas is perfek vir ons geleë vir ons doeleindes in die Kaap."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Home to Home"Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums."
Kenridge, Noordelike Voorstede
Durbanvillestay"'n Lekker en veilige area, naby aan besighede en groot paaie."
Welgelegen , Noordelike Voorstede
Studio on Bordeaux"Super safe area. Besides I am from the Cape so I will recommend this area."
Century City, Noordelike Voorstede
Waterstone West A103"Lekker area, naby aan groot aantreklikhede."
Century City, Noordelike Voorstede
La Savina P2"It's great that the shops stay open so late for any business person to frequent after their busy day with wonderful eateries all around."
Panorama, Noordelike Voorstede
Cancel this Paddy’s Place"Ons hondjie was baie welkom en genoeg plek gehad om rond te hardloop. Erf is toe en veilig."
Milnerton Ridge, Noordelike Voorstede
Clairwood Villa"The area is safe and quiet. Houses look amazing."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
On Yonder Hill - Garden Flat"There is a need for a shuttle, especially to people who has no means of transport at the time of visit. Or those not allowed to drive due to general condition. Or there are contact nrs for available means of transport."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Boston 10"Gemaklike toegang tot alle groot attraksies. Omgewing is rustig en voel veilig."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Shirley's Place"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Shirley's Place"Aangenaam stil na oorbevolkte besige Stadsentrum."
Century City, Noordelike Voorstede
B301 Waterstone West"Goeie omgewing as mens reis vir besigheid of inkopies."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Studio on the Crescent"Baie rustige plek. Die natuur is verskriklik mooi daar. Ek sal weer wil gaan."
"Beskik oor goeie restaurante en sentraal geleë vir besoek aan die noordelike wynlande."