Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Avondale, Noordelike Voorstede
Tranquility"It's a quiet place, an ideal for people who don't like noise."
Avondale, Noordelike Voorstede
Tranquility"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel want dit was werklik waarde vir geld."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
Heaven's View Guest House"Welgemoed is strategies geleë t.o.v. toegang vir toeriste na die Weskus, die N7 deur Namakwaland na Namibië, die N1 deur die wynlande noordwaarts en die N2 deur die Rûens en die Tuinroete suid- en ooswaarts. Verder is Welgemoed een van die gesogste woonbuurte in die noordelike voorstede met 'n landelike atmosfeer, en geensins blootgestel aan industriële aktiwiteite nie. Van die hoogste aangeskrewe Mediese sorgsentrums, Laer- en hoërskole asook inkopie sentrums is binne 'n radius van ± 5 km bereikbaar. Dit is eenvoudig "lekke-rer-rer" om 'n inwoner van Welgemoed te wees! "
Monte Vista, Noordelike Voorstede
The Backyard"Dit was lekker naby aan al die Kaap se lekker plekke. Ons kon net 'n vinnige Uber vat."
Kenridge, Noordelike Voorstede
La Musica Gaste-Eenheid"Kenridge blyk 'n veilige, stil en rustige area te wees. "
Monte Vista, Noordelike Voorstede
Rotterdam Cottage"Baie veilig en toeganklik na alle bestemmings."
Rosendal, Noordelike Voorstede
Feathers Lodge Guest House"Goeie bestemming, baie veilig en rustige area."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
Haarlem 1 Self-catering Accommodation"The place is so quiet and you feel safe to be in that neighbourhood."
Century City, Noordelike Voorstede
Island Letting Matrix Luxury Apartments in Century City"Century City is accessible to most of the point of internet."
Panorama, Noordelike Voorstede
Du Toit Selfsorg"Baie stil en rustige area en naby baie trekpleisters."