Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 450 resensies.
"If you enjoy antique shopping then making a stop in Parys is definitely a must. There are quite a few different places and each offer's it's own and unique style of antiques."
St Helena, Noordelike Vrystaat
Soeteweide"Naby Mediclinic hospitaal. Ideaal vir pasiënte se familie om oor te bly."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Femnet Huis"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Femnet Huis"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."
"Goeie woonbuurt weg van die verval van die middedorp. Stand van die teerpaaie egter skokkend en doen afbreek aan die buurt."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Femnet Huis"Paaie in dorp uiters is swak. Sal mense aanraai om tweekeer te dink oor in die dorp oorbly. Paaie na Kroonstad ook baie swak."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis."
"Sonder die dam is daar nie veel om te sien en doen vir nie-hengelaars of nie-watersport entoesiaste nie."
"Ideaal vir waar ek vir my werk moes wees. Maar die verkose akkommodasie laat veel te wense oor."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Daar is weinig te doen behalwe oorslaap."
Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat
Silhouette Guest House"Daar is geen restaurante in Riebeeckstad nie. Daar is wel 'n Pub & Grill baie naby."