Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 450 resensies.
"The destination is not all that great, but once you get to know the place and find out where everything is. It is quite easy to adapt. Everyone in the neighbourhood is friendly and eager go help. Having a car is a great benefit when staying in Dagbreek. "
"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."
Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat
Jolani Guest House"The area was peaceful and it was a lovely break away from the busy Cape Town city life. Welkom needs more Halaal takeaways and restaurants though. "
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Albelize @ 17 King"Die dorp was meer aantreklik as gevolg van die wonderlike verblyf."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Bundu River Lodge"Ventersburg het twee groot vulstasies met winkels en eetplekke."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."
"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Besoek verseker die enigte SAPS meuseum wat nog oop is in SA. Die curator is 'n awesome mens. "
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Kuierhuis"Ek dink 'n plattelandse dorp met opregte mense daar."
Flamingo Park, Noordelike Vrystaat
Erika's Self Catering Accommodation"Van Welkom oor die algemeen dink ek Flamingo Park is van die netjieste en skoonste dele waar 'n mens gerus kan tuisgaan! Die inwoners hou seker self hulle voorstad netjies!? Hou so aan dalk steek julle die res van Welkom se mense aan."
"Netjiese voorstad van Welkom. Dit was die eerste keer wat ons in Welkom gekom het en met Henry se hulp het ons gou die plekke gekry."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
N1 Bush Cottage"Ongelukkig het ons nie in die dorp ingegaan nie maar dit is is heerlike boere-, bosveldomgewing."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
No 15 on Fullard"Kroonstad is ideaal vir reisigers wat wil oornag halfpad Bloem toe."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
No 15 on Fullard"Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies."
Flamingo Park, Noordelike Vrystaat
Erika's Self Catering Accommodation"Die bietjie wat ons gesien het, was goed. Sou meer tyd wou hê om als te verken."