- Barkly-Wes(8)
- Brandvlei(2)
- Britstown(18)
- Calvinia(29)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- Daniëlskuil(5)
- De Aar(12)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(18)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(16)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(12)
- Loxton(13)
- Nieuwoudtville(14)
- Noupoort(4)
- Pofadder(6)
- Port Nolloth(23)
- Postmasburg(12)
- Prieska(18)
- Richmond(15)
- Springbok(39)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(31)
- Upington(93)
- Vanderkloof(14)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1060 lekke plekke om te bly
Schuinshoogte Guest Farm is tussen Carnarvon en Williston in die Noord-Kaap geleë en dateer uit die 1960s. Dié huis...
African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. D...
Grootvalleij Farm - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir twee op die bekende plaas Grootvlei, 18 kilometer van Kamiesk...
Dassiekloof Gasteplaas is op 'n Karooplaas 48 km vanaf Williston en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste in 'n antieke ...
Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal ...
Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaapse hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë,...
Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaa...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer