Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noord-Kaap
4/5

Lees regte resensies van Noord-Kaap van 10360 geverifieerde gaste.

Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap akkommodasie

Bladsy 9 - 993 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense

Lake Grappa Guest Farm voorsien rus vir die liggaam en gees in 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie gasteplaas sku...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense

BeMyGuest

Gastehuis in | Die Rand, Die RandNoord-Kaap
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, ...

Swembad
Swem
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense


Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvall...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)

Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R4 595
per nag, vir 6 mense

Stuurmansfontein Corbelled House bied gerieflike verblyf in 'n unieke nasionale monument, 57 km buite Carnarvon. Di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Fietsry
Bergfietsroetes
Vanaf
Vanaf R4 595
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Dreamriver Guest House bied gastekamers op die oewer van die Vaalrivier in Warrenton, sowat 70 km van Kimberley af....

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense

Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede. Dié oopplan-eenh...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)

Lekker lê Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in aparte eenheide op Heldersig plaas. Die plaas is 1,8 km...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse is in Askham geleë en bied gaste ontspannende verblyf in 'n stil omgewin...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem