Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3232 resensies.
"Ballito was nog altyd ons gunsteling-vakansiebestemming. Daar is nie 'n beter plek vir 'n seevakansie nie."
"Toegang to die strand is slegs moontlik deur die reservaat teen R30.00 per persoon per dag. Alhoevwel dit baie mooi is, raak dit ietwat duur wanneer mens in 'n groot groep gaan en elke dag strand to wil gaan. Die fasiliteite by Ezemvelo KZN is nie in baie goeie kondisie in terme van instandhouding op 'n daaglikse basis nie."
"Die Noordkus het ontpop! Winkelsentrums is pragtig en goed geleë. Die haainette is daagliks geïnspekteer en lewensredders was op hul pos en baie behulpsaam en oplettend! Water en riviere ook heel skoon."
"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."
"'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon."
"Heelwat natuurreservate maar met baie min diere. St Lucia as die naaste strand (130 km) het geen haainette of lewensredders nie. Daar was ook geen water in die toilette nie. Sodwana (150 km), wat die tweede naasste strand was het ’n toegangsfooi van R35 per persoon."
"Ons love Ballito/Salt Rock. Sal enige tyd weer na daai area gaan, net beter verblyf soek."
"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."
"Die Noordkus is baie rustig selfs in skoolvakansietyd voel die strande nie beknop nie."
"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."
"What a surprise we had. Parkes, beaches and sidewalks kept cleaned. We liked the idea of the check points and that they did not allowed alcohol on the beach. Made it so much more pleasant."
"Last time I was in Ballito I was my kids age, great restaurants and shops to meet any needs, The Concha Coffee Shop had the greatest Coffee and Fresh Bakery for an after morning walk on the beach treat. In the evenings there are restaurants with the most brilliant views of the beach and ocean below. The beaches were not overcrowded and water was lovely and warm!"
"As jy opsoek is na pragtige swemstrande is daar beslis beter plekke, maar Ballito het sy eie uniekheid."
"My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede."