Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.

Ballito, Noordkus

At Ballito Manor View

"Dis die plek om te wees - vakansie-vibe of mens nou binne- of buiteseisoen daar is."

Ballito, Noordkus

208 Les Mouettes

"Dis 'n fantastiese see. Plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel."

Noordkus

La Residence

"Baie goeie bestemming. Naby die lughawe. Nie so baie gekos om te Uber nie."

Noordkus

4 Frinton on Sea

"Stunning location, away from the hustle and bustle. Real escape!"

Ballito, Noordkus

Ballito Manor Gardens 304

"Ek's mal oor Ballito, altyd my eerste keuse."

Noordkus

Alomsee 5

"Ballito is a lovely family-oriented place."

Noordkus

Hluhluwe Bush Camp

"We live in Richards Bay so the North Coast is our home, we really love it!"

Noordkus

Hannett's Place

"Pragtig, pragtig en nogmaals pragtig."

Noordkus

Maputaland Guest House

"St. Lucia for days. "

Noordkus

Hluhluwe Country Cottages

"Pragtige natuurskoon ons eerste keer daar en kom beslis terug."

Ballito, Noordkus

7 Frinton on Sea

"Ballito is 'n pragtige plek. Ons was ook baie gelukkig met die weer."

Willard's Beach, Noordkus

La Montagne

"The beach felt safe and was clean. Hawkers at the steps to the beach did not harass holiday makers. I took a bit of cash to the beach as someone comes around to sell ice cream etc. "

Shaka's Rock, Noordkus

Chakas Cove Seaside Home from Home

"Perfekte strandjie vir klein kinders."

Sheffield Beach, Noordkus

Villa Royal 202

"Balito is 'n klipgooi ver vir 'n swemstrand. Sheffield Beach is prentjieboekmooi."

Ballito, Noordkus

19 Tontiki

"Ballito is a lovely tourist destination and everything is so close by. Most lovely beaches. "

Mtunzini, Noordkus

The Floral Cottage

"Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap."

Willard's Beach, Noordkus

300A Kenwyn on Sea

"Dit was skoon en netjies."

Willard's Beach, Noordkus

205 Les Mouettes

"For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful. "

Ballito, Noordkus

The Boulders 206

"Ballito has always been my favourite holiday location, so much as I have been looking to buy an apartment there now."

Eshowe, Noordkus

Bishop's Guest House

"The forest is exceptional, we loved it. "

Ballito, Noordkus

5 The Grange

"Baie lekker plek. Weer was uitstekend en die dorp was pragtig skoon."

Ballito, Noordkus

The Grange 3

"Ideale vakansie-bestemming. Heerlike restaurante. Beveel Ballito definitief aan vir jou volgende vakansie!!! "

Ballito, Noordkus

Cowrie Cove 5

"Ballito has a special place in our hearts."

Ballito, Noordkus

7 Frinton on Sea

"Baie lekker as jy wil ontspan buite seisoen. "

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

52 The Bridge

"Keep up the great work, it's very clean and inviting."

Salt Rock, Noordkus

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Sal vir seker weer besoek."

Richardsbaai, Noordkus

Cassiandra Place

"Staff in the stores are pleasant. And generally a lovely place to relax."

Ballito, Noordkus

Villa Jaime Self-catering

"Ons was buite seisoen daar, dus was alles baie stil, maar ons verkies dit so. Ons gaan gewoonlik een keer per jaar. Verlede jaar was ons in April daar en dit was baie besig, vol bedelaars en smouse. Kos is baie duur in Ballito. Ons het meeste van ons noodsaaklikhede saamgevat en die minimum daar gekoop."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Flamboyant 10

"Cape Vidal is binne kort ry afstand en dit is gewis die mooiste en lekkerste strand in Suid-Afrika. St. Lucia is 'n heerlike klein dorpie. Ons het heelwat plekke opgemerk en besoek waarvan ons nie voorheen geweet het nie."

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang