Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.
"Sal enige tyd weer Ballito besoek, geskik vir oud en jonk, kan dit ten sterkste aanbeveel! Die natuurskoon is asemrowend, strande is skoon, en mense is vriendelik. Hoop ons kan binnekort weer 'n draai maak!"
"Be careful to drive through Greytown. We got caught in police defusing a hijacking road barricade, firing shots into the bush at the would be perpetrators. Quite daunting to experience. The police arrived just before us, thank goodness. A beautiful scenic drive back but wouldn’t recommend it, also slower with speed bumps along the whole journey, but more from a safety perceptive."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 17"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Bridge 19 Self-catering"Dit is die mooiste plek! Die bome is almal gemerk met name op wat vir my baie goed was, want ek hou daarvan om te leer van nuwe boomsoorte wat ek nie ken nie. En die diere! Ons het tot renosters gesien!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
African-Dreamz Guest House"Oulike vakansiedorp om te besoek. Sal beslis weer gaan!"
"Ballito as vakansie bestemming is een groot plesier. Van vriendelikheid, netheid van strande, sekuriteit en verblyf kon ek niks fout vind mee nie."
"Tinley Beach, Salt Rock en Blythedale pragtige strande, definitief 'n besoek werd! Baie naby geleë aan Love Birds Nest."
"Ballito is absolutely beautiful and a lovely place for a holiday. Wish we had longer to explore."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dit is besonders mooi en daar is genoeg om te doen!"