Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Estuary Guest Chalets"St Lucia itself is beautiful and a good travel destination especially in winter when cold everywhere else in the country, but not in St Lucia!"
"I have always enjoyed visiting Zimbali. It is the best destination for families and it’s safe."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Ons was 'n groot gesin en het vandat ek kan onthou minstens 1 keer per maand daar gaan visvang toe dit al was wat jy in St Lucia kon doen. Deur die jare het die plek totaal verander, maar wel ten goede. Ek kan verstaan waarom soveel toeriste die plek besoek - soveel om te doen en te sien en te beleef! Dit is steeds vir my 'n wonderlike wegbreek plek!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
St Lucia Wilds"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"
"Die swemstrand is gevaarlik vir kinders sonder toesig, maar vir ouer mense is dit 'n heerlike aftree-oord!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Manzini Chalets"Koop 'n Rhino kaart, die beste swemplek vir kinders is Cape Vidal."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 7"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."
"Meer vissermansparadys. Moeilik bereikbaar (grondpad). Mooi area, baie privaat. Lokale mense in nabyheid redelik vriendelik. "
"'n Goeie strand, net jammer dat die hele week to ons daar was, 'n branderplankry kompetisie aan die gang was. Dus kon ons nie laat slaap nie, hulle het vroeg begin raas, en ons moes aanhoudend na ander strande gaan. Gelukkig is die ligging so goed, dat daar genoeg ander strande naby is."
"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."
"Pragtige, skoon strand met niks tekort. Daar is oral eetgoedjies en manne met sambrele en stoele. Lekker speelstrand vir die kinders. "
"Traditional, beautiful little town. We went on a walk in the Dinza Forest, and had a Sunday lunch at the old Fort. Full of history, and full of greenery. Quaint and interesting town."
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."