Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3234 resensies.
"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Sunset Lodge Log Cabins"I recommend to do the boat trip ... Guides were very knowledgeable on the local conditions and game."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
53 The Bridge"St Lucia Estuary is 'n fantastiese plek vir 'n gesinsvakansie. Die dorpie is pragtig skoon, daar is goeie diens by al die restaurante en die mense van die omgewing is baie vriendelik. Cape Vidal is die perfekte plek vir net langs die see wees en ontspan, plus daar is die addisionele bonus van baie wild op pad soontoe. Krugerwildtuin by die see het ons die plekkie gedoop."
"Richardsbaai is 'n baie deurmekaar dorp - synde die gedeeltes wat nie aanmekaar grens nie, en as jy vreemd is in die area is dit voorwaar pynlik om te kry wat jy soek."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Sunset Lodge Log Cabins"Die St Lucia Estuary moet beslis op jou "bucketlist" wees."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Gerda's Place"Heeltemal verlief op die plek met sy wonderlike natuur om te beleef!"
"Ballito bied wonderlike eetplekke en mooi uitsigte, maar amper geen goeie swemstrande nie. Vir dit het ons beter ervaar in Umhlanga."
"We vonden Hluhluwe een sfeervol dorp, met prima voorzieningen. Ook was het centraal gelegen voor het doel van ons bezoek aan KwaZulu-Natal, namelijk de vier grote wildparken in de regio en de nabijheid van de kust. De nabijheid van de N2 vonden we ook een positief punt, want Hluhluwe is vanaf Johannesburg in 6 uur met de auto te bereiken. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Kingfisher - Manzini"St Lucia is 'n uitstekende vakansiebestemming met baie om te doen."
"Ons was nie baie gelukkig oor die feit dat die naaste Mall/Winkels nie loopafstand was nie. Dis nie lekker om bv. vir melk, 5 km ver te ry nie. Die meeste klein plekkies het ten minste 'n winkel vir dringende benodigdhede soos melk, koffie suiker, ens."
"Sodwanabaai het gevaarlik geword. Dis 'n mooi geleë plek, maar ons het nie veilig gevoel in Sodwanabaai self en op die agterpaaie nie. Jy het konstant 'agter jou' gekyk. Ons het totaal veilig gevoel by Sodwana View Holiday Cottages."
"Pragtige klein kusdorpie met 'n heerlike strand. Tog is jy naby genoeg aan die groter plekke sou jy enigiets nodig hê. Dis die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie by die see."
"Shaka's Rock is gerieflik geleë tussen Ballito en Salt Rock, wat mens die keuse bied om enige van die gemelde plekke se winkelsentrums te besoek."