Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2304 resensies.
"Net baie besig aan die einde van die maand. Dorp druk besoek deur inwoners en ander mense."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "
"Dit is 'n mooi plek met verskillende dinge te sien en doen. Die natuur is ook pragtig."
"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Pilansberg is altyd mooi, maar hulle kan gerus daaraan dink om die park se paaie te verbeter."
"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."
"Vryburg het ons werklik verras. Dit is 'n skoon en rustige dorp met vriendelike inwoners. Ons het die aand heerlik geëet by die Spur en daar was 'n wag in die straat om na ons voertuig en waentjie te kyk terwyl ons eet. Ons sal enige tyd weer Vryburg besoek/daar oorslaap."
"Oude Dorp is 'n baie mooi area van Potchefstroom .Geen probleem. Ons wil nou net Potchefstroom toe verhuis a.g.v. die gemaklikheid en mooi netjiese beeld wat Potchefstroom aan ons gebied het. "