Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2304 resensies.
"Ek het al by 'n paar plekke gebly en die een was absoluut die beste en lekkerste."
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
"Daar is 'n winkelsentrum wat aan al mens se behoeftes sal voorsien met 'n groot Spar en Wimpy, ens."
"Vryburg is 'n lekker plattelandse dorp met genoeg winkels dat mens nie na groter plekke hoef te gaan nie."
"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."
"Die paaie in die dorp is soos meeste plattelandse dorpe erg vervalle ... wat regtig 'n jammerte is, want dis 'n mooi deel van ons land!"