Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bietjie Vrede

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 348, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bietjie Vrede is aan die voet van die Magaliesberge, tussen Rustenburg en Buffelspoort, Noordwes geleë.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 30 gaste. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n lapa met braaigeriewe, kinder speelarea, 'n privaat Jacuzzi indien dit vooraf gereël word, en 'n boma.

Bietjie Vrede is ook 'n trou-venue met 'n kapelletjie en ontvangsarea wat ongeveer 80-100 gaste kan ontvang.

Ons het verskillende venue-opsies om jaareind-funksies, verjaarsdae en ooievaarstees, konferensies en spanboue ens. te hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marietha M
5.0
Ek is vriendelik ontvang deur Awie. Het tuis en veilig gevoel. Baie lekker stil en pragtige omgewing. Rustig. Veilige parkering. Alles netjies en skoo...
Sien meer
Jan 2025
Michael L
5.0
Recommended for a bietjie vrede. Quiet, peaceful and time to recover from a long hard year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerhard M
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gerus en weer lus vir die lewe. Eenhede is goed ingerig t.o.v. toeganklikheid, ruimte en gerief. Eenhede is naby aan braai area en swembad. Are...
Sien meer
Mrt 2025
Maggie M
Gesin met klein kinders
4.8
Rejuvenating. We enjoyed being away from the Joburg buzz to reconnect and enjoy nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dot V
Saam met vriende
4.6
Waarde vir geld. Ons het net 1 nag oor gebly vir 'n funksie, so ek glo nie dit regverdig 'n ordentlike opinie. Ons was vriendelik ontvang en alhoewel ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 348, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Bietjie Vrede het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 348, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7387eb120639eb910aefe43ba568d965a337744820b2d76ed3e1c0398c9ad66a958d6b5debf6b26ffff71a9a340fc02c7560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Plot 348 Jq Rietfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82204773117 27.416869997978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011