Geverifieerde Resensie
Ohrigstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ohrigstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Ohrigstad is klein en ideaal vir oorslaap. Daar is toere en baie besienswaardighede in die area."
"Not many restaurants or stores. But the Echo caves were well worth the visit."
"Sentraal geleë vir omliggende besienswaardighede, baie mooi omgewing."
"Baie naby al die besienswaardighede, die uitsigte van die natuur, berge, passe, grotte, watervalle en Gods Window is baie mooi, asook die kaasplaas, Pelgrimsrus en nog baie meer."
"The area is not far from the places that one can visit when you are sightseeing."
"It's a remote area, but at least there are shops and petrol stations around."