Geverifieerde Resensie
Omaheke
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Omaheke bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Behalwe dat enige streek in Namibia 'n besoek waardig is, ken ek nie andersins die omgewing as 'n deurgang na 'n eindbestemming nie."
"The local authority needs to up their game in this area of Namibia. The cultural centre has been closed for years and there are no talk of opening up again. "
"Rustige dorp met al die nodige dienste. Volop vars produkte en die kosgehalte by wegneemrestaurante is baie goed. Persoonlike aandag was 'n verfrissende ervaring. Tyd beweeg hier teen 'n ander tempo wat ons saam laat ontspan het."
"The town is not fantastic, but adequate. Dinner was found at a restaurant, great food and that on a Sunday evening in a remote African town."
"Nie vreeslik tyd spandeer in Gobabis nie, net as oornagverblyf gebruik op pad Windhoek toe."