Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Emangunini Guesthouse"There is not much to be done for adventure."
"Lekker naby, en skoon strand gewees, het elke dag gaan stap met die kinders en ongelukkig kon ons nou nie swem in die see nie, maar andersins was dit lekker gewees."
"Umhlanga is pragtig, die promenade maak dit die moeite werd ten opsigte van Covid en lockdown-reëls"
"It was magical. One of my favorite places to visit. I felt so in tuned with nature it was awesome. I wish I could visit every weekend. People visiting KwaZulu-Natal should 100% see St Lucia."
"Ballito is baie netjiese en boom- en plantryk, lekker rusplek met genoeg om jou besig te hou."
"Margate en omgewing is pragtig en fantasties. Hartseer wat Covid aan besighede doen. Ongelukkig het ons met Covid teruggekom. Maar niemand te blameer daarvoor nie, want ons het baie rondgery."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
14 Montego Bay at Caribbean Estates"Beautiful holiday destination."
"Ons is mal oor die dorpie! Daar is soveel om te sien en te doen! Ons kan nooit besluit tussen 'n Bosveld of seevakansie nie, maar hier kry mens beide!"
"Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate."
"Winkel, restaurante ens als binne stapafstand! Mooi skoon en veilige village!"
"Dis ’n wonderlike vakansieplek. Baie rustig en verskriklik mooi. Die strande is baie mooi skoon en Cape Vidal is ’n moet vir elke gesin."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Grace on Minerva"Pennington se strate is in 'n benarde toestand. Pennington self is skoon en mens voel lus om 'n ruk daar te kuier. Dit was wonderlik om te sien hoe die mense stap of fiets ry. Kyle se kos by die Ski Club met sy diere-vriendelike fasiliteit en pragtige uitsig het ons ’n paar maal teruggelok! Ons het ook baie lekker kos met kaaskoek geniet as wegneemete by die Kiosk. (Diere word nie, toegelaat nie maar indien mens vooraf reëlings tref, is daar genoeg plekke wat wel diere toelaat.) Hopelik is die strande oop vir ons volgende besoek. Die gemeenskap kan met rede trots wees op hul dorp. Bravo!"
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Vaucanga Thuarsi"Lieflike dorpie en genoegsaame winkelprodukte was beskikbaar."
"Lekker vakansiedorpie, goeie fasiliteite en eetplekke. Baie buitemuurse aktiwiteite en baie wild in die reservaat."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibbers on the Beach Unit 4"Met die pensioendae was die SuperSpar baie gepak wat seker slegs nou met Covid 'n probleem was omdat jy nie in 'n besige winkel wil wees, maar glo as daar nie 'n pandemie is sal dit seker nie 'n probleem wees. Gelukkig is dit nie vêr om te gaan na Orbi Gorge en so ook Crocworld, so ons het die uitstappies geniet wat ook in oop lug was en nie in toe geboue."
"Lieflike kusdorpie, ideaal geleë naby Margate en Ramgate en Southbroom met hul lieflike strande is ook nie te ver nie."
"Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Palmer's Rock"Lekker natuuraktiwiteite o.a. Umtamvuma (staproetes) en Oribi Gorge, wat aktiwiteite soos reksprong, roei en stap het."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Weens Covid-regulasies kon ons nie na die swemstrand faan nie. Hibberdene het alles wat nodig is, maar gerieflike aankope van goeie gehalte is beter by Port Shepston."