Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Cycasia Lodge"It is a beautiful place, not too busy, and close to the beach and shops."
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
Kaja vir Baja"Ons geniet die stilte van Munster en veral om vroegoggend langs die strand te gaan stap. Die swemstrand het lewensredders wat jou gemoedsrus gee. Laagwater is elke keer 'n unike belewenis om dan verby die rotse oppad na Muster strand die poele vol vissies en ander see diertjies te besigtig."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Leisuredene Village No.58"Ons het elke dag Shelly beach toe gegaan, want daar is meer te doen vir my twee tiener seuns."
"Spar is haaglik, maar kon regkom met ander winkel. Baie lekker gekuier by Cattle and Barrel - Afrikaanse eienaars, wat ook nuwe vriende geword het. Swemstrand word met minibusse oorval & nie aangenaam om te gebruik nie. Dorpie egter baie skoon - munisipaliteit doen moeite."
"Van uiteet tot die adrenaliensoekers of natuur-liefhebbers, Howick bied alles"
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Cassiandra Place"Bietjie min om te doen, maar met die pandemie op hande heel okay. Mooi strande, dié wat ons kon besoek."
"Typical of the KZN lower south coast, good in parts but short of quality restaurants. The few decent ones are usually fully booked."
"Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate."
"Margate self is oorvol, maar Ramsgate is fantasties met 5 sterre. So baie om daar te doen en te ervaar."
"Baie sentraal met alles wat nodig is. Genoeg vermaak in en om Unhlanga. Ons het die Sharks Board besoek en dit was ook baie interessant. Ons gunsteling vakansieplek!"
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Dolphin Park Holiday Home"Pragtig maar kon nie op Alkantstrand nie weens Covid. St. Lucia is so uur weg en Mtunzini strand net so lekker 30km weg."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Amanzi Beach House"Gerieflik vir inkopies maar te besig vir vakansie hou."
"Uvongo is beautiful, unfortunately there are water problems and the Uvongo beach was closed due to sewage issues however there are many other beaches close by."
"Ramsgate is rustig en voldoen aan behoeftes. Margate self is egter nie meer op standaard nie."