Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Miami Vakansie Woonstel"Baie gewaarsku oor veiligheid by die strand en op pad strand toe, maar geen insidente gehad nie."
"Margate self is 'n vertrapping van mense. Uvongo is 'n lekker area, alhoewel die seewater baie vuil was a.g.v. die oorstrommings en al die stompe, takke en riool wat in die see in spoel. Baie keer is strande gesluit a.g.v. die toestand. Gelukkig is die strande na aan mekaar en kan jy na ander strande vir die dag gaan. Ons gunstelingstrand is Ramsgate."
"Paar lekker eetplekke om te geniet. See is net bietjie ver en kan nie maklik bereik word nie."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibbers on the Beach Unit 1"Dorpie te vêr en nie genoeg restaurante. Moet na alles ry!"
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2609"Loadshedding and water supplies are currently a huge downfall in the area. These basic human needs which are in very short supply can make a holiday very difficult if the accommodation does not have a good provision in place to address it."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
My Den Beachfront B&B and Self-Catering"Een of twee goeie restaurante nader aan die buitewyke. Verder is die dorp erg vervalle."
"Uvongo has everything we need in walking distance but the beach is not that great at the moment but there were some lovely surrounding beaches."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Anchors Aweigh 62"Geen water op die strand vir toilette en wasbakke nie. Sentrums het ook geen geriewe beskikbaar gehad nie. "
"Well, we go back every year. Near Cape Vidal, my happy place."
"Ons hou baie van St. Lucia omdat dit nie "overcommercialized" is nie. Een week met vankansie voel soos 2 weke op St. Lucia."
"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
La-Rene"'n Akkurate kaart wat besienswaardighede aandui sal op prys gestel word. Strande se paaie bestaan nie, behalwe hoofstrand."