Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"If you are going to get away from the city life and do not expect any shops or malls, then this town is the place for you. You solely go here to visit family/friends for relaxation or to just spend time on the beach."
"I love it! I've been going there for over 17 years! Uvongo holds a special place in my heart! "
"Ons het Ramsgate werklik geniet omdat die omgewing baie stil is. Ons het baie plekkies en winkels gaan besoek en dit was heerlik. Ek sal Ramsgate enige tyd vir mense aanbeveel. "
Woodgrange, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Small and sleepy coastal town but very central so it is ideal if you want to travel up or down the South Coast for a day trip."
"Daar word tans opgraderingswerk in Umhlanga gedoen en die nuwe "Pearls of Umhlanga Mall' met verskeie eetplekke is 'n lekker aanwins! Dit is 'n veilige vakansiedorp met 'n pragtige, lang en uitgerekte strand en ons geniet dit baie om op die wandelpad vir ver ente te stap/draf. Beslis die beste vakansie bestemming aan die Natalse kus!"
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
St Tropez"Strand is om die draai en nie te besig gewees nie."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Lilly Inn"Dit was my eerste keer in Richardsbaai. Ek was net teleurgesteld in die strandarea of moet ek liewer sê die groote van die strand, maar dis seker omdat ek gewoond is aan Durban en Margate se groot strande."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Rondevoux 62"We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves."