Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"Beautiful beaches, so many restaurants to choose from with delicious foods and enough to do when weather does not agree with a beach day."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Natspat 11a"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou. Baie om te doen en veral om klein kleuters besig te hou met veilige strande en parke om te besoek."
"We enjoyed the variety of activities in and around Uvongo but was warned at numerous occasions by locals not to visit the beach area early mornings or late evenings due to crime levels rising."
"Daar is baie te sien en 'n baie mooi plek. Ek is baie lief vir swem in die see, so persoonlik verkies ek die suidkus bo die noordkus. Maar sal dit definitief aanbeveel aan vriende en oorsese besoekers."
"Dit was ons eerste besoek aan Ballito en hy het my verwagtinge oortref met sy pragtige see-uitsigte en plantegroei langs die see. Ballito het sommer diep in my hart gekruip en ons sal vir seker teruggaan soontoe in die toekoms. "
"Uvongo is pragtig en is heerlik vir 'n gesinsvakansie. Daar is heerlike pret vir kinders en ek geniet die hoofstrand baie met die winkel, restaurant, publieke kinderswembad ens. baie. "
"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St Lucia Wilds"Beslis die moeite werd om 'n vakansie daarheen te beplan."
"Beautiful sunrises and sunsets. absolutely perfect place to admire God's creation. Wonderful place to relax and unwind. "
"Absolutely amazing holiday destination. Most beautiful sunrises and sunsets! Wonderful place to admire God's creation!"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ndiza Lodge and Cabanas"They are now working at the riverbanks and the plan is to connect the Umfulozi river to the Estuary. This should be finished around June and the Estuary should be connected to the sea again. I'm afraid of the influence to nature by this, as I didn't see one Hippo in 3 days."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
Imvubu Lodge"Daar is nie baie om te doen nie, maar dit is rustig, mooi en warm. Perfek vir iemand wat wil rus."
"Hou baie van Uvongo - nog al die jare. Naby alles, maar tog die stilte wat 'n mens nodig het."