Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Lakeview Cottage"Klein dorpie met 'n groot hart. Vriendelike kleinsake-ondernemers! Ek is mal oor die klein winkeltjies en lekker eetplekke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"My eerste keer daar. Was soos almal beskryf het. Lekker besig. Genoeg eet- en drinkplekke. Oulike winkels in lekker biltong."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Twin Towers @ Fairview Estates"Ensure that you get the keys from Meiringskloof and visit the Water Tunnels."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Rocky Mountain Guest House"Vaal Marina is 'n pragtige omgewing."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Sal graag meer tyd in die dorpie wil deurbring."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The View B&B"Ek is baie lief vir Potchefstroom. Dis 'n baie mooi dorpie"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"My grootste kritiek teenoor die Dinokeng Reservaat is die provinsiale pad wat reg deur die reservaat loop. Voertuie gebruik hierdie roete om tolhekfooie te vermy en ry meerendeels onverskillig om so vinnig moontlik deur die reservaat te kom (om binne die 1 uur-spertyd te bly). Gevolglik verloor die reservaat daardie 'reservaat'-gevoel, aangesien daar gedurig trokke, busse ens. deur die reservaat beweeg. Dit bevraagteken ook die veiligheid van wild in die reservaat, asook die moontlikheid om wild te besigtig."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Alles draai rondom die student, as jy as ouer van student in Potch moet oornag, oorweg gerus A Touch of Grace."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Lekker, ontspannende dorpie met baie goeie restaurante en mooi kunswinkels. "
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Rocky Mountain Guest House"Very nice restaurants with vegan options. The area is clean, people are friendly, roads are well maintained."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Did not really have time to explore, but Magalies Mall has a excellent Checkers and Dischem. Lots of safe parking."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Sal definitief terugkeer en meer van Dinokeng gebruik maak."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"The roads are shocking in the town and surrounding areas! But this is not unique to Standerton."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Twin Towers @ Fairview Estates"Aside from Clarens, the towns in the area are not great, but the landscapes, mountains and the farm is amazing."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Genoeg te besoek en besigtig in omgewing vir 'n vinnige naweekkuier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Pillow Place"Klein toeristedorpie. Maar ongelukkig is daar maar min onderhoud aan geboue en paaie, soos oral in Suid-Afrika."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Ons geniet Parys altyd, net jammer van die winkels maak so vroeg toe op 'n middag."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Bastide"Lovely location, really enjoyed the food and activities in the area."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kasteelkop Guest Farm Schuur"Baie mooi dorpie, skoon en het die mooiste kerk."