Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Green Side Accommodation"Rustenburg should be considered as one of the cities in South Africa because it' growing big."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Pragtige winkels en great vibe, maar die dorpie self is baie vuil, munisipale ingryping sal baie aan die strate se skoonheid doen. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Bosveld naby aan die PWV en bosgevoel daar, maar die musiek gedurende die nag vanaf Hammanskraal 'n bietjie steurend en die digtheid van die ou plotte bietjie hoog wat verkeer in die park nogal gevaarlik maak, veral naby Arlington."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
CasaBac"Dit is sentraal en naby hospitaale en winkelkomplekse."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
Wingate Family Apartment"Very quiet. Schools close by but you don't even hear the school kids. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Heelwat interessante dinge om te doen."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie mooi plek, skoon en 'n adventure."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"More of a student town than a tourism destination."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Hill Manor"Only if you have to be there, I would say. University close by for instance. We had to be close to what we were there for. But this is my personal view. "
Die Bult, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Beste plek om alles te sien waaroor Potch gaan. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Dankie vir die ondersteuning en vriendelike geselsies."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
La Peregrina Gastehuis"Ideale ligging vir albei UNISA-kampusse, maar nie regtig 'n toerisme-attraksie nie."
Menlopark, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Ons sal beslis in die toekoms weer van hulle dienste gebruik maak."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Chapter One Overnight Cottage"Baie oulik. Iets van alles sommer naby."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Naby Roodeplaatdam en vakansiegeriewe. Binne maklike bereik van snelweë en winkelsentrums. Warmer winters as elders in die stad en omliggende stede."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ons was wel 'n Saterdag en Sondag in Dinokeng, maar dink daar is meer lewe op 'n Sondag. Saterdae is dit baie stil maar dit is ook wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe. Dié myndorpie sal altyd 'n baie interessante plek wees om te besoek. "
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal is gelee op die N5 tussen Winburg en Bethlehem. Die Shell-vulstasie is waar meeste mense hul karre volmaak. Daar is 'n winkeltjie en plekkie om koffie vir die pad te kry. Cheetahs Restaurant wat deur die Stydom-familie besit en bestuur word, is die beste plek om in die middae of die aande 'n lekker steak of gekookte kos te gaan eet (hulle besit ook die slaghuis op die dorp - so die steaks is uitstekend). Daar is 'n 9-putjie gholfbaan met 'n goed ingerigte klubhuis - dit is die gholfbaan wat mens sien van die gastehuis af."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Naby genoeg aan Rietvleidam om te gaan seil."