Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Alma Mater Guesthouse"' n Tipiese studente dorp met baie karakter."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon."
Hatfield, Ontsnap Uit Johannesburg
Liza's Cottage Guesthouse"Hatfield is baie goed geleë met groot besighede en publieke vervoer baie naby die sentrale sakekern."
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Koru Guest House"Baie goed geleë naby eetplekke, winkelsentrums en hospitale."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Vinkel Gastekamer"Pragtige plek, 'n baie lekker vibe. My kind het 4 jaar daar studeer, gister was haar gradeplegtigheid. Haar hart is baie seer om van Potch afskeid te neem."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
25 On Pretorius"Het dit baie geniet en gaan gereeld daarheen."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Love it en geniet om daarna toe te gaan."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Juliab Guest Accommodation"Een van die skoonste dorpies wat ek in 'n lang tyd gesien het - die rustigheid vanself! "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dit was ‘n heerlike wegbreeknaweek. Ons sal beslis weer Dinokeng besoek."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
CasaBac"Voel veilig en gemaklik om te bestuur. Ek is van die platteland."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dan-Li Oornag"Soos die res van Suid-Afrika, maar aan die agteruitgaan - Jammer."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate"Lekker wegbreek vir 'n naweek."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Ek is van die Kaap en sal definitief weer in September vir my studies se werkswinkel, by jul kom bly."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Potchefstroom is 'n pragtige plekkie, baie agteruitgegaan t.o.v skoon strate en paaie."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Beautiful hill tops and nature at its best."
Zambezi Country Estate, Ontsnap Uit Johannesburg
Anja's Place"Baie sentraal en uitstekende winkels op jou voorstoep."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Eintlik was ons te kort daar om 'n ware weergawe van sentraal Potch te gee, maar die feit dat ons geen probleme gehad het nie maak dit 5 sterre."
Rayton, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Penny"Baie skoon en netjiese dorp. Maar maak gerus ook 'n draai in Cullinan."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Prys is nie sleg om toegang te kry nie en daar is baie wild om waar te neem."