Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Waterkloof Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse in Waterkloof Ridge"Net parkeerplek is bietjie ongemaklik."
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Baie goed geleë vir trou-bywonings in die Pretoria-Oos gedeelte."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Road works in Rustenburg makes travelling unpleasant."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
La Vie Gastehuis"Sal nog langer wou bly om plek te ervaar."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Regte Vrystaatse dorpie. Moet net nie agterband op BMW motorfiets daar probeer herstel nie!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Schoemanshof"Potchefstroom self sal ek nou nie aanbeveel vir 'n toeristebestemming nie, maar as jy net so entjie in Parys se rigting ry, is daar ongelooflike plekkies in die natuur naby die Vredefortkoepel en die Vaalrivier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Vir 'n klein dorp is daar regtig waar so baie om hier te doen vir alle ouderdomme, groepe en families. Van oulike uiteetplekke en cafe's tot winkelkies, riviervlotvaart, oorde en soooveel meer. Perfek vir 'n rustige wegbruik."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"The place is neat nice and cool."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Pragtige plekkie. Was ons eerste keer daar en het dit baie geniet."
Ben Fleur, Ontsnap Uit Johannesburg
Kalahari Guest House"Mooi area, maar het nie tyd gehad om te besigtig nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Roamers Rest"As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
53 @ Grens"Die strate se slaggate beproef jou bestuursvaardighede. Opwindend!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
53 @ Grens"Parys in itself is fine. We enjoyed the town with its antique furniture."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Pragtige, skoon omgewing met goedversorgde eiendomme."
La Montagne, Ontsnap Uit Johannesburg
Touraco Guesthouse"La Montagne is goed geleë en 'n goeie keuse om as basis te gebruik vir verskillende uitstappies, dit is naby die snelweg, nie te vêr van die lughawe nie en lekker rustig. "
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
La Vie Gastehuis"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
The Royal Guest House"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"The reserve is a beautiful place. I wish guests staying over could be given a special pass because we asked to pay R80 when we went to the shops and told that we have to pay the same amount the following day. My partner negotiated with them and we were given a letter to produce the following day."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
FG Magalies Park"Ons gaan gereeld Hartbeespoort toe vir naweke. Sal die gebied aanbeveel."