Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumleni Guesthouse"Baie te sien en te doen en baie goed geleë."
Waterkloof Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
L'Abri"Vakansie in Pretoria is glad nie 'n slegte idee nie! Die doel van ons besoek aan Waterkloof was om aan sport deel te neem, maar op die ou einde het dit soos 'n regte vakansiegevoel. Meer as genoeg opsies vir baie pret en plesier!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Dit bly 'n stukkie hemel op aarde waar tyd gaan stil staan!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"Ons het heelwat boksoorte gesien. Ongelukkig net die spore van die olifante, maar was nie so gelukkig om renosters of enige van die katte in die Groot Vyf te sien nie."
Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Gatz Guest House"Die area, oor die algemeen, kom redelik afgeleef voor en ek sal dit nie as 'n toeristebestemming (op sy eie) aanbeveel nie. Dit is te ver van Sun City en Pilanesberg af om op hulle geriewe en aktiwiteite aanspraak te maak."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thala Thala"Altyd 'n wenner as jy net rustig en stil wil wees om die natuur te geniet."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Ons was by The Crooked Tree hondepark. Lieflike park met netjiese, skoon geriewe. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dinokeng is an amazing reserve with a lot of potential! We look forward to visiting again."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Lekker naby Pretoria, heerlike wegbreek vir 'n naweek!"
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is very cold and limits us as Johannesburg people from exploring the place and has few entertaining venues."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Gaan kyk ook na die ou pastorie in Skeerpoort."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Pandora's Guesthouse"It has the basic things a person needs while away on a quiet holiday."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Drummers Nest"Daar is so baie om te doen en die mense is baie vriendelik en behulpsaam daar."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Altyd 'n plesier om in Harties te bly. Voel altyd uit gerus daarna."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Gaan besoek al die mooi winkeltjies, dis voorwaar iets vir die oog en ook heerlike eetplekke!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys is 'n belewenis 'n moet met al die mooi winkels met hulle oudhede ons beveel 'n besoek aan Parys beslis aan. Dan is 'n besoek aan Bon Af bessie plaas 'n moet, verkieslik in seisoen wanneer die bessies in drag is, September tot einde Januarie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Pragtige wild wat goed versorg en beskerm word."
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Mer"Ons het al verskeie kere in die omgewing gekuier en geniet die omgewing. Daar is baie ontwikkeling en ek glo dat dit nog meer van n toeriste aantreklikheid sal word in die nabye toekoms."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Slegs hoofstraat is rybaar, agterstrate in woonbuurt is onbegaanbaar met 'n motor."