Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Loved it like the places to eat and all the nice little shops art and anything else."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Nieteenstaande die benarde toestand van die dam (indringerplante) bly Hartbeespoort toegesak deur besoekers. Puik toerismediens ervaar (Jasmyn, Camelion Village, Cable Way, Pretville). Cock & Bull julle rock!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Schoemanshof"'n Woelige dorp met baie om te sien en 'n gasvrye atmosfeer. Die studente is net so vriendelik soos die ou Potchefstroomers."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
BietjiePlaas"Naby ander aktiwiteitsplekke. Net die Molotopad het baie onbeskofde bestuurders."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Terrace Lofts"Hoërskool Standerton het uitstekende sportfasiliteite."
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
Moments Away Guest House"Mooi ou geboue. Net jammer die paaie is nie baie goed instandgehou. Die beeste in die dorp se strate op 'n besige, langnaweek Saterdag, ons was verstom."
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"The place is fine, it's just that the tar road heading to the lodge is very bad, I think the government should do something to sort that out. "
Menlopark, Ontsnap Uit Johannesburg
The Elegant Lodge"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Slegs een restaurant, by klubhuis, en die restaurant was nie 'n goeie ondervinding nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Verblyf was te kort om kommentaar te lewer, waar ons was by Barefoot Cinderella was die diens en kos goed die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Beplan om binnekort daar 'n draai te gaan maak."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Ek sou graag inligting oor die besienswaardighede en geskiedenis van die dorpie wou kry, maar het nie geweet waar om te gaan soek nie. En daar is so baie plekke wat interessant gelyk het, van die grafte tot die ou Snowflake Meule en Rotary Clubhouse!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys has a lot of interesting shops in Bree Street. Everyone is bound to find something interesting there."
Panorama, Ontsnap Uit Johannesburg
Kihara Guest House"Skoon, groen woonbuurt, naby shopping mall en Oos Vrystaat natuurskoon. "
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
513 on Mulberry"Baie gunstig vir besoekers aan die hospitaal."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Hoek Huise"Nog een van die ou platteland dorpies waar beeste in die strate loop en waar jy hoenders in jou erf mag aanhou. Regte plaas atmosfeer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"'n Heerlike wegbreek, lekker sentraal. Baie verkillende goed om te doen. Dam, berge, kunswinkeltjies, goeie restaurante en hoë gehalte gholfbane maak dit 'n ideale langnaweek bestemming!"
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Ek bly in sentraal Potchefstroom t.w.v. besigheid. Ek sien dit nie regtig as 'n toeristebestemming nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Loved it - something for everyone. "
Aerorand, Ontsnap Uit Johannesburg
Revenir"Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik."