Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Bush Willow Chalets"Elke dag 'n nuwe pad kon ry en iets anders sien."
Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg
Marys Bed and Breakfast"It is good that the community members of Mogwase is in the tourism sector. I think more guest houses needed in Mogwase, because other people were looking for accommodation in Mogwase and the guest houses were fully booked."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Ameri Cottage"Rustige dorp, hulle moet net hulle paaie reg maak."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie restaurante om van te kies asook winkels en kunsgalerye om deur te kyk."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Love, Joy and Peace Cottage"Baie stil in 'n veilige omgewing. Naby die universiteit en sakekern."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Travellers Inn"Stad is vuil en vullis lê die wêreld vol. Was teleurstellend om dit te sien. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mafube Mountain Retreat"Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
1233 on Webb"Queenswood is 'n ouerige, veilige, netjiese buurt met vriendelike mense, uitstekende restaurante en inkopiesentrums. Dit is redelik sentraal geleë in Pretoria - maklik om by ander plekke te kom as jy hier bly."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "
Cashan, Ontsnap Uit Johannesburg
20 on 4th"Clean streets, amazing location, beautiful place to look at on top of the mountain."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elwanu"Baie lekker omgewing. Die pryse is ongelukkig ook net op toeriste gefokus."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
142 Vaal de Grace"Wonderlike plekkie, die stilte en rustigheid is hemels."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Crown Cullinan Diamond 11"Pragtige dorpie met outydse atmosfeer. "
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."