Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Queensrest"Kyk na die wamwaterstelsel. Nie genoegsaam vir alle vebruikers nie. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Parys was nog altyd een van my gunsteling oorblydorpe."
Phokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Phokeng is a great destination. There are plenty of things one can do there and if you want to get to town, the roads are easily accessible, including the highway. Road signs and directions are very accurate."
Waterkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Vintage on Main"Baie mooi area, met toeriste-aantreklikhede in die nabye omgewing. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"Pragtige, lieflike dorp met baie vriendelike mense."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Picasso Guest House"Ons het heerlik gebly en dit was rustig na Pretoria se verkeer."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Afrika Ikhayelihle Guest House"Alles wat jy nodig het is in die omgewing."
Hatfield, Ontsnap Uit Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is een goede basis om vandaar uit het drukke Pretoria te verkennen. Ligt centraal bij de grote uitvalswegen die ook naar Johannesburg en het vliegveld gaan."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Kan nie glo hulle doen 3/4 van dorp hoofpaaie regmaak op eentyd nie. 4 blokke op 'n tyd is verstaanbaar en lank nog nie reg nie, mors van tyd en petrol vir besoekers geen aanwysings voor die tyd nie. "
Buffelspoort, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Lieflike plek wat ek sterk sal aanbeveel. Daar is klasse van verblyf vir elke smaak en prysklas."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Ongelukkig is daar te veel ontwikkeling om 'n werklike bos-gevoel te ervaar."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Dit is gerieflik naby al die belangrike bestemmings in Potch."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Aves Indigo"Ons het juis verblyf gesoek naby Montana Park en Aves Indigo is die perfekte plek."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Vrede Hotel"Die dorp is skoon en redelik stil. Ons was te kort daar om baie van die omgewing te kon sien."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Alle studente wat ek teëgekom het was vriendelik en het my as vreemdeling met respek behandel."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Komodo Guesthouse"Dorp was besig met padwerke en dit was baie deurmekaar."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ek is mal oor Parys. Sal graag permanent daar wil gaan woon. Skoon, netjiese dorpie wat nou vreeslik vinnig uitbrei. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"As jy Dinokeng besoek, het jy die regte voertuig nodig."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Plakkerskampe langs N4 en Optogte wat N4 blokkeer is nogal 'n nagmerrie. Moes 'n ompad ry om daar te kom."