Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Pragtige winkels en great vibe, maar die dorpie self is baie vuil, munisipale ingryping sal baie aan die strate se skoonheid doen. "
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Nie regtig 'n toeriste dorp nie, maar wel 'n studente dorp met baie aktiwiteite om die universiteit - sport - kultuur ens. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Bosveld naby aan die PWV en bosgevoel daar, maar die musiek gedurende die nag vanaf Hammanskraal 'n bietjie steurend en die digtheid van die ou plotte bietjie hoog wat verkeer in die park nogal gevaarlik maak, veral naby Arlington."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Blue @ Vaal"Parys is pragtig. Gaan gerus na O's Restaurant. Die kos is heerlik en die diens is fantasties."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
CasaBac"Dit is sentraal en naby hospitaale en winkelkomplekse."
Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Wingate Family Apartment"Very quiet. Schools close by but you don't even hear the school kids. "
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
Our Place"Ons het 'n paar keer gaan stap en dit baie veilig gevoel. Dis lekker sentraal en naby aan inkopiessentrum."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Heelwat interessante dinge om te doen."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Malibu Country Lodge"Dit is baie rustig en mooi en daar is baie fasiliteite in omgewing vir funksies sowel as oorslaapgeriewe."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie mooi plek, skoon en 'n adventure."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"More of a student town than a tourism destination."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hill Manor"Only if you have to be there, I would say. University close by for instance. We had to be close to what we were there for. But this is my personal view. "
Panorama, Ontsnap Uit Johannesburg
Annie's Overnight"Bethlehem is a beautiful old Free-State town rich in history and culture. It has all the modern shopping facilities, is clean and located in a beautiful valley."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cottage Della Diga"Met al die gerugte oor betogings en die algemene toestand van die damwater was ons aangenaam verras. "
Rayton, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Penny"Pragtige plaas tipe dorpie sommer op die voorstoep van Pretoria-Oos."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Beste plek om alles te sien waaroor Potch gaan. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Karmel Guest Farm"Vriendelike mense en heerlike restaurante. Pragtig tussen die berge."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Malibu Country Lodge"Baie rustige en netjiese area met baie oornagakkommodasie en onthaalfasiliteite sowel as alle noodsaaklike fasiliteite digby mekaar."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Montego Bay 6"Upperdeck en ander nice eet plekkies is baie naby hier."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Dankie vir die ondersteuning en vriendelike geselsies."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
La Peregrina Gastehuis"Ideale ligging vir albei UNISA-kampusse, maar nie regtig 'n toerisme-attraksie nie."