Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lake Komo on Kosmos"Die munisipale dienste blyk net so `n groot probleem soos elders in die land te wees. Sypaadjies word glad nie meer versorg nie en die plakkerskamp neffens die ingang is 'n oogseer en sekerlik ook 'n sekuriteits-risiko."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Dit is 'n baie mooi area en stil, en kan nie wag vir nog so 'n geleentheid nie."
Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg
AAA Accommodation"Baie netjies en skoon, maar mens verdwaal baie maklik daar."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Wonderlik om te sien hoe die dorp vooruitgaan na ons vorige besoek twee jaar terug. Die mense is uitermatig vriendelik. Gaan beslis 'n meer gereelde bestemming op my lys wees."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Uitstekende wegbreek met Groot Vyf, baie naby aan Johannesburg."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Uitstekende wegbreek so naby aan Johannesburg met volop verskeidenheid wild. Baie goed uitgelê."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Gibson Place"Like so many small town in the countryside, the town goes down hill with every year that passes. We did not feel comfortable to stop anywhere and decided to push on to Heidelberg instead."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"Baie te doen, baie plekke te sien. Ideaal vir naweek-wegbreek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Willow Retreat"Fantastiese plek, natuurskoon pragtig, rustig en sal enige tyd weer Hartbeespoort toe gaan en vriende soontoe aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Paaie vol gate. Hoofstraat baie raserig, veral as jy in restaurante sit."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Dit bly en sal altyd 'n plek van groot waarde in ons harte wees, omdat ons hele gesin daar geswot het."
Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg
Modizen Guest House"The city has no interest, the only interesting thing is the proximity of Pilanesberg Park."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Killarney Lodge"Rustenburg is not really a place to visit as a travel destination, although it is close to Sun City which is a good place to visit."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Silver Palms Guest House"Excellent service. I will certainly come back!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Michael-Angelo Guest House"Rustige, pragtige, skoon plek. Ongelooflike restaurante, gastehuise en vriendelike mense."
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Crane's Nest Guest House @ 212"Baie rustige omgewing."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Vrede"Due to the nearby mines, the accommodation in the area that is affordable caters for contractors. It was a pleasant surprise to find accommodation that is affordable for business travel and that is not in the contractors class. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Sal weer soontoe gaan, het rustige atmosfeer langs rivier gesoek, sal net seker maak volgende keer vir ander blyplek."