Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Ons kan beslis Die Plaasstoep aanbeveel vir enige etes. Die kos is heerlik!"
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Such lovely people stay in Fouriesberg."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bellevue Cottage"Rustenburg se dorpsarea is besig met nuwe ontwikkelinge en buslane. Dit het navigasie moeilik in die drop gemaak. Meeste plekke van belang is maar langs die snelweg."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lourenza Wild and Farm Lodge"The warm hospitality, friendly service and awesome food made the travel worthwhile. True, sincere people."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Ek was aangenaam verras, Parys bied baie meer as wat ek verwag het. Ek sal verseker oorweeg om weer te kom!"
Van der Hoff Park, Ontsnap Uit Johannesburg
B's Place"Baie rustige omgewing en 'n bonus vir ons van die plaas af."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Absoluut mal oor die asemrowende natuurskoon!"
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Ons Dorpshuis"Road constructions have been going on for long now... They need to finish up."
Hatfield, Ontsnap Uit Johannesburg
The Village in Hatfield"Sal graag wynglase in die kamer wil hê. Die vertrek is gedurende die aand nog lig, weet nie of dit dalk te veel buiteligte is wat nie afgeskakel is nie, miskien kan 'n gordyn by die deur dalk help."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Skoon, netjies en goed instand gehou - perfekte plek om 'n naweek uit Gauteng weg te breek"
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
De Herberg Guest House"Sedert 1990 is dit besig om in 'n spookdorp te verander. Lëe huise, besighede onttrek, ens."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
SereNight Gastehuis"Slegs vir besigheidsdoeleindes toereikend."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Komodo Guesthouse"Baie lekke, vriendelike mense, lekka atmosfeer. Sal enige tyd weer daar bly."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Die inwoners van Fouriesburg is vriendelik en behulpsaam. Die restaurant, plaaskombuis se kos en diens is goed."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Lodge at Boskop Estate"Die Akker bly 'n lekker plek om te besoek. Vermy die Wimpy op Die Bult - hulle diens was uiters swak. Vyf borde kos het hulle meer as 'n uur gevat om op te dien en elke bord is 15 minute uitmekaar na die tafel gebring. Die eerste persoon is al klaar geëet dan kom die tweede. So, teen die tyd dat die vyfde bord kom, is die eerste persoon al lankal kla en reg om te ry. Wimpy Potch op Die Bult sien my nie weer nie. Ek stel Die Akker of Beef Boys as alternatief voor baie, beter diens!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Het nie baie wild gesien nie. Was baie ruig, maar was nogtans baie lekker."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Elizabeth's Manor"Die beskikbaarstelling van 'n brosjure wat belangrikste toerisme-aantreklikhede aandui, sal tot groot voordeel van die dorp strek. Daar is soveel om te sien, maar niks word bemark nie."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Baie oulike dorp met klomp besienswaardighede."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Pampoenpaleis"Dinokeng is naby Cullinan waar mens lekkker kan gaan eet en shop. Dis ook naby aan Sandwani as 'n mens belangstel in 4x4."
Carletonville, Ontsnap Uit Johannesburg
Kaya Selati"Ons verblyf was baie naby aan Johannesburg Skydiving Club en dit was 'n groot plus! Die nuwe mall maak 20:00 toe en het geen eetplekke vir aandete nie, maar die Spur in die dorp was oop en het goeie diens gegee. "
Grimbeek Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Yenfie B&B"Mooi, ou woonbuurt met groot bome en baie rustigheid en steeds baie sentraal!"
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Sal dit waardeer indien besoekers die "birdhides "nie as 'n piekniek-plek sal gebruik nie. Mense het eenvoudig net nie 'n saak met ander nie, ons was begroet met besoekers wat binne in die "hide" besluit het om hulle ontbyt te eet. Daar is 'n plek en tyd vir alles."